Wettiglik Nuusbrief Agente Kontak Ons Proef Resultate Kultivars  Fotos Tuisblad Bekendstelling

WETLIKE TERME

United Seeds CC handaaf ‘n streng beleid ten opsigte van kliente inligting. Die inligting wat u aan United Seeds CC verskaf is vertroulik en sal tot die uiterste mate beskerm word. United Seeds CC sal geen kliënte inligting aan ‘n derde party verskaf sonder die voorafgaande geskewe toestemming van die klient nie.


Gebruiks terme


Welkom by die United Seeds CC Webtuiste (“die tuiste”). Deur toegang tot hierdie webtuiste te verkry, stem u in tot die terme en voorwaardes hieronder (“die terme”). As u nie met al die terme saamstem nie, moet u asseblief nie die webtuiste gebruik nie. United Seeds CC mag van tyd tot tyd die terme aanpas of hersien deur hierdie webtuiste op te dateer. U gebruik van ons webtuiste na hersiening of aanpassing veronderstel u ooreenkoms om die veranderde terme te anvaar en daardeur gebind te word.

As enige verandering vir u nie aanvaarbaar is nie, is u enigste uitweg om die gebruik van die webtuiste te staak.


Privaatheid


Dit is ons beleid om die privaatheid van individue wat die webtuiste besoek of kommentaar daarop lewer te respekteer. Deur die aanvaarding van hierdie terme, stem u uitdruklik in tot die gebruik en openbaar maak van u persoonlik identifiseerbare - en ander inligting soos beskryf in die privaatheid beleid.


Allerlei


Hierdie terme word beheer deur en uitgele in ooreenstemming met die wette sonder om aanleiding te gee tot enige beginsel vir konflik in die wet. Indien enige verskaffing van hierdie terme vir enige rede, onwettig, nietig of nie uitvoerbaar is nie, dan sal daardie versaffing verwyderbaar geag word van hierdie terme en sal nie diegeldigheid en uitvoerbaarheid van enige oorblywende verskaffings beinvloed nie.  Hierdie terme bly geldig tensy en todat dit deur United Seeds CC beïndig word.