|
WELKOM
United Seeds het sedert 2005 diens en produkte begin lewer aan ons boere. Ons spesialiseer in saadteling en saadproduksie in Suid Afrika. Ons bied kwaliteit en betroubare mieliesaad, sojaboon en sonneblom saad aan ons kliënte. Ons hulpvaardige, professionele telers en bemarkers is ook altyd beskikbaar om vrae te beantwoord oor ons maatskappy, produkte en diens.
Indien u mieliesaad, sojaboonsaad of sonneblomsaad benodig, ons het wat jy benodig teen pryse wat werklik bekostigbaar is en in die toekoms so bekostigbaar sal bly. Ons nuwe hoogproduserende basters voldoen nog steeds aan ons telers se basiese vereistes van goeie staanvermoë, siekteweerstand en droogteweerstand. As jong Suid Afrikaanse maatskappy, is ons doelwit om ons kliente vriendelike en goeie professionele diens te gee asook saad van hoogstaande gehalte te verskaf.
Kyk gerus na die res van ons webtuiste vir meer inligting omtrent United Seeds. As u enige verdere benodig of met ‘n verteenwoordiger wil skakel kontak vir James by E-Pos james@croppro.co.za selfoon 0832308444.
By United Seeds word die klient altyd eerste gestel
Ontmoet ons planttelers by “Bekendstelling”
|